text
stringlengths
250
44.8k
lang
stringclasses
1 value
score
float32
2.06
10
Debora en Barak, die seun van Abinoam, het daardie dag n lied gesing:. Prys die Here ! Israel se leiers het opgetree, die volk het hulle kom aanmeld vir oorlog. Luister, konings, spits julle ore, regeerders! Ek sing vir die Here , ek prys die Here , die God van Israel, met my lied. Here , toe U opgetrek het en deur die...
afr
7
Jerubbaäl, dit is nou Gideon, en al sy manskappe by hom is vroeg die oggend op, en het gaan kamp opslaan by En-Garod . Die Midianiete se kamp was op die vlakte naby die Moré-koppie , noord van hulle. Toe sê die Here vir Gideon: Jy het te veel soldate by jou. As Ek die Midianiete met soveel manskappe aan jou oorgee, sal...
afr
7
Die Efraimiete het vir Gideon gevra: Hoekom het jy so met ons gemaak? Hoekom het jy ons nie ook opgeroep toe jy teen die Midianiete gaan veg het nie? Hulle het verskriklik met Gideon baklei. Hy het vir hulle gesê: Hoe is ek nou beter daaraan toe as julle? Was die finale oes van Efraim nie beter as die oes van Abiëser n...
afr
7
Jerubbaäl se seun Abimelek het een keer sy ma se familie in Sigem gaan besoek. Hy sê toe vir sy ma se mense:. Kom ons vind uit by die mense van Sigem of hulle verkies om deur al seuns van Jerubbaäl regeer te word, of liewer deur net een persoon. Onthou n bietjie dat ek van dieselfde vleis en bloed is as julle. Sy ma se...
afr
7
Ná Abimelek was Tola Israel se rigter. Hy was die seun van Puwwa, die seun van Dodo, uit die stam Issaskar. Hy het in Samir in die heuwels van Efraim gebly. Hy het Israel jaar lank gelei. Hy is dood en is in Samir begrawe. Ná hom het Jaïr uit Gilead Israel jaar lank gelei. Sy seuns het elkeen op n donkie gery. Hulle he...
afr
7
Die Efraimiete het bymekaargekom om oorlog te maak. Hulle het deur die Jordaan na Safon getrek. Daar het hulle vir Jefta gevra: Hoekom het jy teen die Ammoniete gaan veg sonder om ons saam met jou te neem? Ons sal jou saam met jou huis afbrand. Jefta het hulle geantwoord: Daar was n groot stryd tussen ons en die Ammoni...
afr
7
Jefta van Gilead was n beroemde soldaat. Sy pa se naam was Gilead. Sy ma was n prostituut. Gilead se eie vrou het ook vir hom seuns gegee. Toe sy halfbroers groot was, het hulle vir Jefta weggejaag. Hulle het vir hom gesê: Jou ma is n prostituut. Jy mag nie saam met ons van ons pa erf nie. Jefta het van sy broers padge...
afr
7
Die Israeliete het weer voor die Here kwaad gedoen. Hy het hulle vir jaar lank aan die Filistyne onderwerp. Daar was n man in Sora met die naam Manoag. Hy was uit die stam van Dan. Sy vrou kon nie kinders hê nie. Die engel van die Here het by haar gekom en vir haar gesê: Jy kon nie tot dusver kinders kry nie, maar jy s...
afr
7
Dit was die tyd toe die koring geoes is. Simson het n bokkie gevat om vir sy vrou te gee. Hy het vir homself gesê: Ek wil by my vrou gaan slaap. Haar pa wou hom nie laat ingaan nie. Ek het dan gedink jy haat haar, het haar pa gesê. Ek het jou strooijonker met haar laat trou. Maar haar jonger sussie is mooier as sy. Jy ...
afr
7
Simson het afgegaan na Timna toe. Hy het daar n Filistynse meisie gesien. Toe hy teruggaan, het hy sy ouers van haar vertel: Ek het in Timna n Filistynse meisie gesien. Gaan kry haar dat ek met haar kan trou. Sy ouers vra toe vir hom: Is daar nie iemand tussen die mense van jou stam of onder jou volksgenote met wie jy ...
afr
7
Simson het op n keer Gasa toe gegaan. Hy het daar n prostituut ontmoet en by haar gaan slaap. Die mense van Gasa het gehoor dat Simson daar was. Hulle het toe saamgekom en by die ingang van die stad die hele nag deur vir hom gesit en wag. Hulle het deur die nag nie n geluid gemaak nie. Hulle het met mekaar afgespreek: ...
afr
7
n Man met die naam Miga het in die heuwelgebied van Efraim gewoon. Hy het vir sy ma gesê: Ma het die persoon vervloek wat die dertien kilogram silwer van Ma gesteel het. Dit is ek wat dit gevat het. Sy ma sê toe vir hom: My seun, mag die Here jou seën omdat jy dit erken het. Hy het die dertien kilogram silwer na sy ma ...
afr
7
Israel het nog nie n koning gehad nie. Die stam Dan was op soek na grond om op te woon. Hulle het in daardie stadium nog steeds nie hulle eie grond gehad nie. Die mense van Dan het vyf sterk mans uit hulle stam gekies. Hulle het die mans van Sora en Estaol af uitgestuur om vir hulle na grond te gaan soek. Hulle opdrag ...
afr
7
Israel het nog steeds nie n koning gehad nie. n Leviet het tydelik in n afgeleë deel in die heuwels van Efraim gebly. Hy het vir hom n byvrou uit Betlehem in Juda geneem. Sy was nie getrou aan hom nie en het van hom af weggeloop. Sy het teruggegaan na haar pa se huis in Betlehem in Juda. Sy het vier maande lank daar ge...
afr
7
In die tyd toe die rigters in Israel opgetree het, het n man uit Betlehem in Juda uit die land weggetrek omdat daar n swaar hongersnood in die land was. Hy en sy vrou en twee seuns het in die land Moab gaan woon. Die man se naam was Elimelek en sy vrou was Naomi. Hulle twee seuns se name was Maglon en Kiljon. Hulle was...
afr
7
Die Israeliete het n eed afgelê by Mispa: Ons sal nooit n Benjaminiet met enigeen van ons dogters laat trou nie. Hulle het na Bet-El toe gegaan en die hele dag lank daar voor God hardop staan en huil. Here , God van Israel, het hulle uitgeroep. Waarom het dit gebeur dat ons een van ons stamme moes verloor. Hulle het di...
afr
7
In Betlehem was daar n welgestelde, invloedryke man met die naam Boas. Hy was familie van Naomi se man, Elimelek. Eendag vra Rut, die Moabitiese vrou, vir Naomi: Mag ek gaan are optel op die landerye by iemand wat my sal toelaat om dit te doen? Naomi antwoord haar: Dis goed so, my dogter, gaan gerus. Rut is na die land...
afr
7
Boas het na die dorpspoort gegaan en daar gaan sit en wag. Toe die losser van wie hy gepraat het, daar verbykom, roep Boas hom. Kom hiernatoe, vriend. Ek wil met jou praat. Hy het by hom gaan sit. Toe roep Boas tien van die leiers van die dorp nader en vra hulle om as getuies op te tree. Boas sê vir die losser: Naomi w...
afr
7
Naomi het vir haar skoondogter Rut gesê: My dogter, dis tyd dat ek vir jou n vaste woonplek kry sodat jy in die toekoms versorg sal wees. Jy was mos saam met Boas se diensmeisies. Boas is n naby bloedverwant van ons. Kyk, hy gaan vannag gars op die dorsvloer dors. Gaan bad, sit reukwater aan en trek mooi klere aan. Gaa...
afr
7
In Rama , in die heuwelgebied van Efraim, het daar n Suffiet gewoon met die naam Elkana. Hy was die seun van Jerogam en die kleinseun van Elihu uit die familie van Togu, van die familiegroep van Suf, uit Efrata. Hy het twee vroue gehad, Hanna en Peninna. Peninna het kinders gehad, maar Hanna was kinderloos. Elke jaar h...
afr
7
Intussen het die seun Samuel die Here gedien onder Eli se toesig. In daardie tyd was boodskappe van die Here baie skaars en visioene was seldsaam. Eli was toe al feitlik blind. Een nag terwyl hy nog slaap. en die lamp van God nog gebrand het en Samuel in die heiligdom van die Here by die ark van God gelê en slaap het. ...
afr
7
Israel het opgetrek om teen die Filistyne oorlog te maak. Hulle het by Eben-Haeser kamp opgeslaan en die Filistyne by Afek. Hulle het stelling ingeneem teenoor Israel. In die geveg het die Filistyne Israel verslaan en soldate doodgemaak. Ná die geveg het die Israeliete teruggegaan na hulle kamp toe. Die leiers het gevr...
afr
7
Toe het Hanna gebid: My hart is bly in die Here ! Kyk hoe het die Here my geseën! Nou kan ek my vyande antwoord terwyl ek my verbly oor u verlossing. Niemand is heilig soos die Here nie! Niemand is u gelyke nie; daar is geen Rots soos ons God nie. Hou op om so hoogmoedig en trots te wees! Moenie met sulke verwaandheid ...
afr
7
Nadat die Filistyne die ark van God afgevat het, het hulle dit vanaf Eben-Haeser na die stad Asdod toe gedra. Hulle het die ark van God na die tempel van Dagon geneem en dit langs die beeld van Dagon neergesit. Toe die Asdodiete die volgende oggend daar kom, het die beeld van Dagon vooroor geval met sy gesig op die gro...
afr
7
Die ark van die Here was sewe maande lank in die land van die Filistyne. Toe roep die Filistyne hulle priesters en waarsêers bymekaar en vra vir hulle: Wat moet ons doen met die ark van die Here ? Sê vir ons hoe ons dit na sy eie plek toe kan terugstuur. Die priesters en waarsêers het gesê: Wanneer julle die ark van di...
afr
7
Die inwoners van Kirjat-Jearim het toe gekom om die ark van die Here weg te neem. Hulle het dit na die huis van Abinadab wat op n heuwel gestaan het, gebring. Hulle het ook sy seun Eleaser aangestel om daarna om te sien. Die ark het vir n lang tyd, vir twintig jaar, in Kirjat-Jearim gebly. Die hele Israel het by die He...
afr
7
Toe Samuel ouer begin word, het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel. Sy twee oudste seuns, Joël en Abia, was rigters in Berseba. Hulle het anders as Samuel opgetree en was ingestel op eie gewin en omkopery, en selfs in die regspraak was hulle korrup. Die leiers van Israel het toe by Rama bymekaargekom en die sa...
afr
7
Samuel neem toe n kruik met olie, gooi dit op Saul se kop uit, soen hom en sê: Die Here het jou gesalf as leier oor sy besitting. Wanneer jy vandag van my af weggaan, sal jy twee persone by Ragel se graf naby Selsag op die grens van Benjamin teëkom. Hulle sal vir jou vertel: Die donkies wat jy gesoek het, is gekry. Nou...
afr
7
Daar was n welvarende man uit die stam van Benjamin. Sy naam was Kis. Hy was die seun van Abiël en kleinseun van Seror, uit die familie van Bekorat en die familiegroep van Afiag. Sy seun Saul was baie aantreklik, meer as enigiemand anders in Israel. Hy was van sy skouers af n kop langer as enigeen van sy volksgenote. E...
afr
7
Koning Nagas van Ammon het met sy leër teen die Israelitiese stad Jabes-Gilead opgetrek. Maar die inwoners van Jabes het vir vrede gevra: Maak n ooreenkoms met ons en ons sal u onderdanig wees, het hulle gesê. Goed, sê Nagas, maar net op hierdie voorwaarde: dat ek die regteroog van elkeen van julle uitsteek tot die ska...
afr
7
Samuel het weer met die hele Israel gepraat en gesê: Ek het gedoen wat julle gevra het en vir julle n koning gegee. Van nou af sal hierdie koning julle lei. Ek het oud en grys geword en my seuns is by julle. Ek het julle van jongs af tot nou toe gelei. Sê nou hier voor die Here en sy gesalfde: By wie het ek n os of n d...
afr
7
Op n dag sê Saul se seun Jonatan vir sy wapendraer: Kom ons gaan oorkant toe na die Filistyne se wagpos. Jonatan het nie vir sy pa gesê wat hy gaan doen nie. Intussen het Saul en sy man kamp opgeslaan onder die granaatboom by die dorsvloer buite Gibea. Saam met hom was ook Agija die priester wat die skouerkleed gedra h...
afr
7
Die Here het weer met Samuel gepraat: Jy het nou lank genoeg oor Saul getreur vandat Ek besluit het dat hy nie langer koning van Israel moet wees nie. Maak n horing vol olie en gaan na Betlehem toe. Daar moet jy n man met die naam Isai soek. Ek het besluit dat een van sy seuns die nuwe koning sal wees. Maar Samuel vra:...
afr
7
Op n dag sê Samuel vir Saul: Ek het jou as koning oor Israel gesalf omdat dit die Here se opdrag aan my was. Luister nou na die boodskap van die Here :. Dit is wat die Here , die Almagtige, sê: Ek het besluit om Amalek tot verantwoording te roep omdat hulle Israel teengestaan het toe hulle uit Egipte getrek het. Jy moe...
afr
7
Saul was n kort tyd koning in Israel. toe het hy vir hom manskappe uit Israel gekies en die res huis toe gestuur. van hulle was by hom by Mikmas en in die heuwelagtige omgewing van Bet-El gestasioneer. Die ander was saam met sy seun Jonatan in Gibea in Benjamin. Jonatan het die garnisoen Filistyne by Gibea aangeval en ...
afr
7
Die Filistynse troepe het saamgetrek vir oorlog. Hulle het by Soko in Juda bymekaargekom en kamp opgeslaan by Efes-Dammim, tussen Soko en Aseka. Saul en die manskappe van Israel het in die vallei by die groot boom kamp opgeslaan en hulle vir die geveg teen die Filistyne gereedgemaak. Die Filistyne en die Israeliete het...
afr
7
Saul het sy seun Jonatan en sy amptenare aangemoedig om Dawid te vermoor. Maar omdat Jonatan en Dawid boesemvriende was. sê hy vir Dawid: My pa wil jou doodmaak. Wees baie versigtig. Môre-oggend moet jy in die veld gaan wegkruip. Ek sal daar by my pa gaan staan en hom oor jou uitvra. Dan sal ek jou laat weet. Jonatan h...
afr
7
Nadat Dawid met Saul gepraat het, het Saul se seun Jonatan baie geheg geraak aan Dawid. Daar was dadelik n band tussen hulle sodat hulle boesemvriende geword het. Daardie dag nog het Saul hom saamgeneem huis toe en wou nie toelaat dat hy na sy pa toe teruggaan nie. Jonatan en Dawid het toe n plegtige ooreenkoms aangega...
afr
7
Dawid vlug toe uit die profetekwartiere in Rama en kom by Jonatan aan. Hy vra hom: Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding, en wat het ek teen jou pa verkeerd gedoen dat hy my lewe soek. Nee! antwoord Jonatan. Jy sal nie doodgemaak word nie! Kyk, my pa sal niks, groot of klein, doen sonder dat ek dit weet nie. En hoeko...
afr
7
Dawid het by die priester Agimelek in Nob aangekom. Agimelek was bang toe hy Dawid sien en vra: Hoekom is jy alleen sonder iemand anders by jou. Die koning het my op n geheime sending gestuur, sê Dawid. Hy het my verbied om vir enigiemand te sê hoekom ek hier is. Ek het my manskappe aangesê om my op n bepaalde plek te ...
afr
7
Dawid is daar weg en het in die Adullamgrot gaan skuil. Sy broers en al die ander familielede het dit gehoor en daar by hom aangesluit. Daarna het al meer mense wat in die moeilikheid was, of hulle skuld nie kon betaal nie, of oor iets ontevrede was, by hom aangesluit. Mettertyd was Dawid die leier van omtrent man. Daw...
afr
7
Dit is aan Dawid berig dat die Filistyne teen Keïla veg en hulle dorsvloere plunder. Dawid het vir die Here gevra: Moet ek die Filistyne gaan aanval? Ja, gaan verdryf die Filistyne en verlos Keïla, sê die Here vir hom. Sy manskappe sê egter vir hom: Wag n bietjie! Selfs hier in Juda voel ons onveilig. Moet ons dan nou ...
afr
7
Dawid het toe in En-Gedi gaan bly. Toe Saul van die inval van die Filistyne teruggekom het, het hy gehoor dat Dawid in die bergskuilings van En-Gedi is. Saul kom toe met drie afdelings uitgesoekte manskappe van Israel om Dawid en sy manne by die Klipbokkrans te gaan soek. Op pad daarheen, naby skaapkrale, sien Saul n g...
afr
7
Samuel is toe dood. Die hele Israel het bymekaargekom en oor hom gerou. Hulle het hom by sy huis in Rama begrawe. Dawid het na die Maonwoestyn toe getrek. Daar was n ryk man in Maon wat n plaas in Karmel gehad het. Hy het skape en bokke gehad. Hy was besig om in Karmel te skeer. Die man se naam was Nabal en sy vrou sn ...
afr
7
Mense uit Sif het by Saul in Gibea aangekom en gesê: Dawid skuil teen die Gakilarant aan die rand van die woestyn. Saul vat toe drie afdelings uitgesoekte manskappe en vertrek om Dawid in die Sifwoestyn te vang. Saul het kamp opgeslaan langs die pad by Gakilarant, naby die woestyn waar Dawid weggekruip het. Dawid het e...
afr
7
Dawid dink toe by homself: Eendag sal Saul my nog doodmaak. Dis beter dat ek vlug en by die Filistyne gaan woon. Dan sal Saul ophou om my oral in Israel te soek en ek sal veilig wees. Dawid en sy man het toe met hulle gesinne in Gat onder beskerming van koning Akis seun van Maok gaan woon. Dawid het hom in Gat gevestig...
afr
7
Ongeveer hierdie tyd het die Filistyne hulle troepe saamgetrek vir n oorlog teen Israel. Akis sê vir Dawid: Jy besef seker dat jy en jou manne saam met my oorlog toe sal moet gaan. Sekerlik! sê Dawid. Dan kan u self sien waartoe ons in staat is. Akis sê vir hom: Goed, ek stel jou permanent aan as my persoonlike lyfwag....
afr
7
Die hele Filistynse leër het by Afek saamgetrek, terwyl die Israeliete by die fontein in Jisreël kamp opgeslaan het. Die Filistynse bevelvoerders het hulle soldate in groepe van en laat uittrek. Dawid en sy manne het die agterhoede van koning Akis gevorm. Toe vra die Filistynse bevelvoerders: Wat maak hierdie Hebreërs ...
afr
7
Drie dae later, toe Dawid en sy manne in Siklag aankom, ontdek hulle dat die Amalekiete n strooptog in die Suidland uitgevoer het. Hulle het ook Siklag verower en tot op die grond toe afgebrand. Hulle het die vroue en almal in die stad, klein en groot, as gevangenes weggevoer sonder om iemand dood te maak. Toe Dawid en...
afr
7
Intussen het die Filistyne Israel aangeval. Die Israeliete het op die vlug geslaan. Baie van hulle het teen die hange van Gilboaberg gesneuwel. Die Filistyne het hulle op Saul en sy seuns toegespits en al drie seuns, Jonatan, Abinadab en Malkisua, doodgemaak. Die aanslag op Saul het al strawwer geword. Die boogskutters...
afr
7
In die tyd na Saul se dood het Dawid teruggekom van sy oorwinning oor die Amalekiete en het reeds twee dae lank in Siklag gebly. toe daar op die derde dag n man van Saul se kamp af aankom. Sy klere was geskeur en daar was grond op sy kop as teken van rou. Toe hy by Dawid kom, val hy in eerbied voor hom op die grond. Wa...
afr
7
Hierna het Dawid vir die Here gevra: Moet ek teruggaan na een van die stede in Juda? Ja, gaan, het die Here geantwoord. Toe vra Dawid: Na watter plek toe moet ek gaan? Die Here het geantwoord: Na Hebron toe. Dawid en sy vroue, Aginoam uit Jisreël en Abigajil die weduwee van Nabal uit Karmel, het daarnatoe gegaan. so oo...
afr
7
Die gevegte tussen Saul se koningshuis en die ondersteuners van Dawid het lank voortgeduur. Gaandeweg het Dawid al sterker geword, terwyl Saul se koningshuis verswak het. Die seuns wat in Hebron vir Dawid gebore is, was soos volg: Die oudste was Amnon, seun van Aginoam van Jisreël. Die tweede was Kilab, seun van Abigaj...
afr
7
Toe Is-Boset hoor dat Abner in Hebron dood is, het hy sy onmag besef en die hele Israel was lam van vrees. Daar was twee broers, Baäna en Rekab, leiers van Is-Boset se rooftogbendes. Hulle was seuns van Rimmon, n Benjaminiet wat in Beërot gewoon het. Die dorp Beërot is deel van Benjamin se gebied. omdat die oorspronkli...
afr
7
Toe het al die stamme van Israel na Dawid in Hebron gegaan en gesê: Ons is tog almal bloedverwante. n Lang tyd al, selfs destyds toe Saul ons koning was, was u eintlik maar die een wat Israel in gevegte gelei het. En die Here het vir u gesê: Jy sal die herder van my volk Israel wees. Jy sal heerser oor Israel wees. Daw...
afr
7
Dawid het afdelings uitgesoekte soldate bymekaargemaak. Hy en al die mense by hom het na Baäla in Juda gegaan om die ark van God te gaan haal. Dit is die ark waaroor die naam die Here , die Almagtige, wat oor die gerubs troon, uitgeroep is. Hulle het die ark van God op n nuwe wa gelaai en dit uit die huis van Abinadab ...
afr
7
Toe Dawid in sy paleis gevestig was en die Here hom rus gegee het van al sy vyande om hom. het Dawid die profeet Natan ontbied. Kyk! sê Dawid. Hier woon ek in n pragtige paleis van sederhout, maar die ark van God staan in n tent. Natan het die koning geantwoord: Doen gerus wat u in gedagte het, want die Here is met u. ...
afr
7
Hierna het Dawid die Filistyne gaan verslaan. Hy het hulle verneder en die mag van die Filistyne gebreek. Dawid het ook die land van Moab onderwerp. Hy het die mense langs mekaar in n ry op die grond laat lê en hulle met n tou in groepe afgemeet. Hy het twee lengtes gemeet om tereggestel te word en een om gespaar te wo...
afr
7
Op n dag het Dawid gevra: Is daar nog iemand van Saul se afstammelinge oor? Ek wil aan so iemand goeddoen ter wille van Jonatan. Saul se hofhouding het n bestuurder gehad met die naam Siba. Hulle het hom na Dawid toe geroep. Is jy Siba? vra die koning. Ja, my heer, ek is, antwoord Siba. Die koning vra hom toe: Is daar ...
afr
7
n Tyd hierna het koning Nagas van die Ammoniete gesterf en sy seun Ganun het hom opgevolg. Dawid het gedink: Ek sal n goeie verhouding met Ganun handhaaf ter wille van sy pa Nagas. Hy was altyd lojaal aan my. Dawid stuur toe gesante om sy medelye oor sy pa se dood aan Ganun oor te dra. Maar toe Dawid se gesante in die ...
afr
7
Die volgende lente, die tyd waarin die konings gewoonlik gaan veg, het Dawid vir Joab en sy manskappe, asook die hele leër van Israel gestuur. Hulle het die Ammoniete verslaan en Rabba gaan beleër. Dawid het in Jerusalem agtergebly. Een namiddag, nadat hy gerus het, het Dawid opgestaan en op die dak van die paleis rond...
afr
7
Die Here het toe die profeet Natan na Dawid toe gestuur. Hy het by Dawid gekom en vir hom vertel: In n bepaalde dorpie was daar twee mans. Die een was ryk en die ander arm. Die ryk man het troppe kleinvee en beeste besit. Die arm man het niks besit nie behalwe n klein ooilammetjie wat hy gekoop het. Hy het haar versorg...
afr
7
Daarna het iets leliks gebeur. Dawid se seun Absalom het n mooi suster met die naam Tamar gehad. Amnon het smoorverlief op haar geraak. Dit het so n obsessie geword dat hy siek van begeerte was. Omdat sy n maagd was, het dit onmoontlik gelyk om iets met haar te doen. Amnon het n vriend gehad met die naam Jonadab, n uit...
afr
7
Seruja se seun Joab het opgemerk dat die koning na Absalom verlang. Hy laat roep toe n vrou van Tekoa wat bekend was vir haar wysheid. Hy sê vir haar: Maak of jy iemand is wat rou. Trek rouklere aan en moenie reukolie gebruik nie. Tree op soos n vrou wat vir n lang tyd al treur oor iemand wat dood is. Gaan dan na die k...
afr
7
Dawid was net oor die kruin van die heuwel toe Siba, die bestuurder van Mefiboset se eiendom, hom onverwags teëkom. Hy het twee donkies by hom gehad, gelaai met brode, trosse rosyntjies, houers vrugte en n sak vol wyn. Wat wil jy met al hierdie goed doen? vra die koning vir Siba. Siba antwoord: Die donkies is vir u ges...
afr
7
Kort hierna het Absalom vir hom n koets en perde aangeskaf. man het voor hom uit gehardloop. Hy het elke oggend vroeg opgestaan en by die ingang na die stad gaan stelling inneem. Wanneer mense na die koning toe daar verbykom om uitspraak oor n saak te kry, het Absalom hulle gevra: Van watter stad kom jy? As hy sê dat h...
afr
7
Agitofel het toe by Absalom aangedring: Laat my tog man kies en vannag nog vir Dawid agternajaag. Ek sal hom inhaal terwyl hy moeg en moedeloos is. Hy en sy manskappe sal paniekbevange wees en sal almal vlug sodat ek die koning kan doodmaak waar hy alleen oor is. Ek sal al die mense na u toe oorhaal, soos n bruid wat t...
afr
7
Dawid het die leër wat by hom was, slaggereed gekry en hoofde oor honderd en oor duisend aangewys. Een derde het hy onder Joab se bevel geplaas, een derde onder Joab se broer Abisai, en een derde onder Ittai die Gattiet. Toe sê die koning vir hulle: Ek sal ook saam met julle uittrek. Maar die soldate het sterk beswaar ...
afr
7
n Moeilikheidmaker met die naam Seba seun van Bikri, n Benjaminiet, was ook daar. Hy het op die ramshoring geblaas en gesê: Ons het niks te doen met Dawid nie. Ons wil geen aandeel hê in hierdie seun van Isai nie. Komaan, manne van Israel, laat ons almal huis toe gaan. Toe het al die manne van Israel Dawid verlaat en v...
afr
7
Joab is vertel: Kan jy dit glo! Die koning huil en rou sowaar oor Absalom. En hoe meer soldate gehoor het van die koning se hartseer oor sy seun, hoe meer het die vreugde van die oorwinning verander in trane. Hulle het die stad binnegesluip soos manne wat skaam was omdat hulle uit die geveg weggehardloop het. Maar die ...
afr
7
Gedurende Dawid se bewind was daar n hongersnood wat drie jaar lank geduur het. Toe het Dawid die Here daaroor geraadpleeg. Die Here het geantwoord: Daar rus n bloedskuld op Saul en sy familie omdat hy van die Gibeoniete doodgemaak het. Die koning het toe die Gibeoniete laat roep. Hulle was nie Israeliete nie, maar n o...
afr
7
Nadat die Here Dawid van al sy vyande en van Saul verlos het, het hy hierdie lied tot eer van die Here gesing. Dit is die woorde van die lied:. Die Here is my rots, my vesting en my Redder. my God is my rots, by wie ek skuil. Hy is my skild, die krag van my redding, my vesting, my toevlug, my verlosser wat my red van g...
afr
7
Hier volg die laaste woorde van Dawid: Dit is Dawid seun van Isai wat praat, dis woorde van die man vir wie God aansien gegee het, die gesalfde van die God van Jakob, die geliefde psalmdigter van Israel. Die Gees van die Here het deur my gepraat; sy woorde was op my lippe. Die God van Israel het gepraat, die Rots van I...
afr
7
Die woede van die Here het weer teen Israel ontvlam. Hy het Dawid beïnvloed. Gaan tel die Israeliete en die Judeërs, het die Here vir hom gesê. Die koning sê toe vir Joab, bevelvoerder van die leër: Gaan deur die hele land, van Dan in die noorde tot Berseba in die suide, en tel die volk. Ek wil weet hoeveel mense daar ...
afr
7
Koning Dawid het baie oud geword. Hy kon nie meer warm word nie, al het hulle hom met baie komberse toegemaak. Sy raadgewers sê toe vir hom: Laat ons n jong meisie soek wat u kan bedien en versorg. Sy kan by u slaap sodat u warm kan word. Hulle het deur die hele gebied van Israel na n mooi meisie gesoek. In Sunem het h...
afr
7
Salomo het n verdrag gesluit met Farao, die koning van Egipte. Hy het met een van sy dogters getrou en haar na die Dawidstad toe gebring. Hy het haar daar laat woon totdat hy sy paleis, die tempel van die Here en die muur rondom die stad voltooi het. Toe het die Israeliete nog oral op die hoogtes geoffer omdat daar nog...
afr
7
Toe dit duidelik word dat Dawid se dood voor die deur is, het hy sy seun Salomo beveel:. Dis tyd dat ek die pad van alle mense moet gaan. Wees sterk en dapper. Volg die vereistes van die Here jou God en leef daarvolgens. Wees gehoorsaam aan sy gebooie, bevele, opdragte en bepalings soos dit opgeteken is in die voorskri...
afr
7
Koning Salomo het nou oor die hele Israel regeer. Sy hoofamptenare was die volgende: Asarja seun van Sadok was die hoëpriester. Eligoref en Agija, die seuns van Sisa, was hofsekretarisse. Josafat seun van Agilud was die geskiedskrywer. Benaja seun van Jojada was opperbevelvoerder van die leër. Sadok en Abjatar was die ...
afr
7
Koning Hiram van Tirus was al die jare n getroue vriend van Dawid. Toe hy verneem dat Dawid se seun Salomo as koning van Israel gesalf is, het hy gesante gestuur om hom geluk te wens. Salomo het vir hom die volgende boodskap gestuur:. U weet dat my pa, Dawid, nie n tempel tot eer van die Naam van die Here sy God kon bo...
afr
7
Ongeveer in die middel van die lente , vier jaar nadat hy koning geword het, het Salomo die tempel van die Here begin bou. Dit was jaar nadat die Israeliete uit slawerny in Egipte verlos is. Die tempel wat koning Salomo vir die Here gebou het, was meter lank, tien meter breed en vyftien meter hoog. Die voorportaal aan ...
afr
7
Salomo het die tempel van die Here en die koninklike paleis klaar gebou. Hy het alles voltooi soos hy beplan het. Toe verskyn die Here vir n tweede keer aan Salomo soos voorheen by Gibeon. Die Here sê vir hom: Ek het jou gebed en jou smeking gehoor. Hierdie tempel wat jy gebou het, heilig Ek sodat my Naam altyd daar ve...
afr
7
Toe die koningin van Skeba van Salomo se aansien en van die Naam van die Here hoor, het sy self gekom om hom met moeilike vrae te toets. Sy het in Jerusalem aangekom saam met n groot gevolg en kamele belaai met speserye, baie goud en kosbare edelstene. Sy het met Salomo oor alles gepraat wat in haar gemoed was. Salomo ...
afr
7
Koning Salomo het baie buitelandse vroue liefgekry. Benewens die farao se dogter het hy vroue uit Moab, Ammon, Edom, Sidon en uit die Hetiete gehad. Die Here het duidelik vir die Israeliete gesê: Julle mag nie met hierdie nasies ondertrou nie. Hulle sal julle verlei om hulle gode te aanbid. Nogtans het Salomo op hulle ...
afr
7
Rehabeam het na Sigem toe gegaan waar die hele Israel vergader het om hom tot koning te kroon. Jerobeam seun van Nebat was nog in Egipte waarheen hy vir Salomo gevlug het. Toe hy hiervan hoor, het hy uit Egipte teruggekom. Die leiers van Israel het Jerobeam laat kom en hy het saam met die hele Israel na Rehabeam toe ge...
afr
7
Skielik daag daar n man van God uit Juda by Bet-El op. Dit was op bevel van die Here . Hy het daar aangekom net toe Jerobeam by die altaar gaan staan het om te offer. Op bevel van die Here roep hy toe uit: Altaar, altaar! Dit is wat die Here sê: n Seun met die naam Josia sal uit die nageslag van Dawid gebore word. Hier...
afr
7
In die agtiende regeringsjaar van Jerobeam seun van Nebat het Abia koning van Juda geword. Hy het drie jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Maäka, dogter van Abisalom. Hy het dieselfde sondes gepleeg as sy pa voor hom. Hy het nie die Here sy God met oorgawe gedien soos sy voorsaat Dawid nie. Maar ter wille van Dawid het...
afr
7
In hierdie tyd het Jerobeam se seun Abia baie siek geword. Jerobeam sê toe vir sy vrou: Vermom jouself sodat niemand jou as Jerobeam se vrou kan herken nie. Gaan dan na die profeet Agija in Silo, die man wat gesê het dat ek koning oor hierdie volk sou word. Vat vir hom tien brode, koeke en n kruik vol heuning saam. Hy ...
afr
7
Die Here het die volgende boodskap aan koning Baesa gestuur. Dit is deur Jehu seun van Ganani oorgedra:. Ek het jou uit die stof opgetel om koning oor my volk Israel te wees, maar jy het die voorbeeld van Jerobeam gevolg. Jy het My uitgetart deurdat jy my volk laat sondig het. Daarom gaan Ek jou en jou familie wegvee n...
afr
7
Elia die Tisbiet het hom tydelik in Gilead gevestig. Hy het vir Agab gesê: So seker as wat die Here die God van Israel leef, die God wat ek dien, in die volgende aantal jare sal daar geen dou of reën val nie behalwe wanneer ek so sê. Toe sê die Here vir Elia:. Gaan ooswaarts van hier en kruip weg by die Kritspruit, net...
afr
7
Na n lang tyd, tydens die derde jaar van droogte, sê die Here vir Elia: Gaan na koning Agab toe en sê vir hom Ek sal dit binnekort laat reën. Elia het na Agab toe gegaan. Intussen het die hongersnood in Samaria toegeneem. Agab het vir Obadja die paleisopsigter laat kom. Obadja was n toegewyde volgeling van die Here . T...
afr
7
Agab het vir Isebel alles vertel wat Elia gedoen het, en dat hy die profete van Baäl doodgemaak het. Toe stuur Isebel vir Elia n boodskap: Mag die gode my met die dood straf as ek nie teen môre hierdie tyd jou lewe neem soos jy met die profete gemaak het nie. Elia het baie bang geword en vir sy lewe gevlug. Hy het na B...
afr
7
Koning Ben-Hadad van Aram het sy leër opgeroep. Hy is gesteun deur konings met hulle perde en strydwaens. Hulle het Samaria, die hoofstad van Israel, beleër en dit aangeval. Ben-Hadad het boodskappers die stad in gestuur na koning Agab van Israel. en vir hom laat weet: Ben-Hadad sê: Jou silwer en goud behoort aan my, o...
afr
7
Na die dood van Agab het Moab teen Israel gerebelleer. Op n dag het Ahasia deur die bokamer se traliewerk van die paleis in Samaria geval en homself ernstig beseer. Hy stuur toe boodskappers met die opdrag: Gaan raadpleeg vir Baäl-Sebub die god van Ekron om te verneem of ek van hierdie besering sal herstel. Maar die en...
afr
7
Die tyd het aangebreek dat die Here vir Elia in n stormwind na die hemel toe sou opneem. Elia en Elisa was op pad van Gilgal af. Elia sê toe vir Elisa: Bly hier, want die Here stuur my na Bet-El toe. Maar Elisa antwoord hom: So seker as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie! Hulle het toe saam na B...
afr
7
Hierna het die volgende gebeur: Koning Agab van Samaria het n paleis in Jisreël gehad. Langs die paleis was n wingerd wat aan Nabot die Jisreëliet behoort het. Op n dag sê Agab vir Nabot: Aangesien jou wingerd net langs die paleis is, wil ek dit graag van jou koop vir n groentetuin. Ek sal vir jou n beter wingerd in ru...
afr
7
Agab se seun Joram het in die agtiende regeringsjaar van koning Josafat van Juda koning van Israel geword. Hy het twaalf jaar in Samaria regeer. Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here , maar hy was nie so boos soos sy pa en ma nie. Hy het ten minste die klippilaar wat sy pa ter ere van Baäl opgerig het, afgebreek....
afr
7
Op n dag kom die weduwee van een van die profete na Elisa toe en bekla haar nood by hom: My man, u dienaar, is dood. U weet hoe hy die Here gedien het. Nou dreig die skuldeiser om my twee seuns as slawe weg te neem. Wat kan ek doen om jou te help? vra Elisa. Sê vir my, wat het jy in jou huis? Hoegenaamd niks nie, behal...
afr
7
Naäman was die koning van Aram se bevelvoerder van die leër. Hy was n belangrike man en hoog in aansien by die koning, want die Here het deur hom groot oorwinnings aan Aram gegee. Hoewel Naäman n magtige krygsman was, was hy melaats . Die Arameërs het strooptogte in die land Israel uitgevoer en n jong Israelitiese meis...
afr
7
Elisa het geantwoord: Luister na hierdie boodskap van die Here ! Dis wat die Here sê: Môre, teen hierdie tyd, sal vyf kilogram meel of dubbel soveel gars net elf gram silwer hier in die poort van Samaria kos. Die adjudant, vertroueling van die koning, sê vir die man van God: Dit kan nie gebeur nie, selfs al sou die Her...
afr
7
Elisa het vir die vrou wie se seun hy weer laat lewe het, gesê: Roep jou huisgesin bymekaar en trek weg na n ander plek toe, want die Here het bepaal dat daar oor Israel n hongersnood sal kom wat sewe jaar sal duur. Die vrou het gemaak soos die man van God vir haar gesê het. Sy en haar gesin het toe vertrek en sewe jaa...
afr
7