Datasets:
title stringlengths 1 81 ⌀ | author stringclasses 25
values | text stringlengths 0 7.9k | edition stringlengths 11 11 | language_code stringclasses 1
value | __index_level_0__ int64 0 186 |
|---|---|---|---|---|---|
Let op na kinderkanker se waarkuwingstekens
| Allison Cooper
| Volgens Taryn Seegers, die kommunikasie-koördineerder by die kinderkankervereni ging van Suid-Afrika (bekend as CHOC), is die algemene opvatting dat twee-derdes van kinders met kanker nie behandeling ontvang nie — en diegene wat wel behande ling ontvang, dikwels reeds in die latere stadiums van die siekte is.
CHOC werk... | 2021-09-ed2 | afr | 127 |
Geen kitsoplossing vir beurtkrag, maar goeie vordering word gemaak
| vukuzenzele unnamed
| Die wydverspreide publieke woede is heeltemal te verstane.
Met Eskom wat gedwing is om weereens beurtkrag te implementeer ter be skerming van die nasionale kragnetwerk moes indi vidue, huishoudings en besighede verlief neem met kragonderbrekings van tot vier ure op ʼn slag.
Beurtkrag is veel meer as net ongerieflik — di... | 2022-10-ed2 | afr | 178 |
Pasgebore babas loop die grootste risiko van Listeriose
| vukuzenzele unnamed
| Met 119 nuwe gevalle wat se dert 5 Desem ber aangemeld is, het die Departement van Gesondheid die uitbreek van Lis teriose op hoë bewaking geplaas. Altesaam 727 laboratorium-bevestigde ge valle is in 2017 aangemeld. Die Sentrum vir Siektebeheer en -voorkoming beskryf Listeriose as ’n ernstige maar behandelbare siekte... | 2018-02-ed1 | afr | 2 |
SA streef daarna om die Grondwet se visie te verwesenlik
| vukuzenzele unnamed
| Die Grondwet van die apartheidsrepubliek het trou aan God gesweer “wat ons voorvaders vanuit baie lande byeengebring het en aan hulle hierdie as hul eie gegee het”.
Dit was ʼn Grondwet wat deur en vir die rasseminder heid geskryf is en wat geloof gebruik het om despotisme te regverdig. Dit het die re gering se administr... | 2021-06-ed2 | afr | 115 |
Bestee jou geld verstandig
| Allison Cooper
| "Oorbesteding is soos daar die irriterende skuldklippie in jou 'finansiële skoen'. Die verstandigste besluit is om hierdie fesseisoen nie oor te bestee nie, want dit kan op die lang duur nadelige gevolge vir jou kontantvloei en begroting hê", aldus verkoopsbestuurder Matthys Potgieter.
"Daardie lekker gevoel van oorbes... | 2018-12-ed1 | afr | 46 |
Laat ons ons kinders beskerm en ondersteun
| vukuzenzele unnamed
| Die land het op 1 Junie 'n nuwe fase in die stryd teen die koronavirus begin. Baie ekonomiese en sosiale aktiwiteite is hervat, insluitend 'n fase-hervatting van skoolopleiding.
Ons het gesê dat ons, met die raad van ons wetenskaplikes as riglyn, 'n geleidelike benadering volg, wat deur die realiteite op grondvlak en ... | 2020-06-ed2 | afr | 67 |
Ons demokrasie sal ons help om COVID-19 te oorwin
| vukuzenzele unnamed
| Ons het van die mees polities betrokke burgery ter wêreld. 'n Opname wat in 2018 deur die Pew Navorsingsentrum gedoen is, dui daarop dat Suid-Afrikaners besonder geneig is om politieke stappe te doen oor kwessies waaroor hulle baie sterk voel, soos gesondheidsorg, onderwys, vryheid van spraak en korrupsie.Die opname be... | 2020-06-ed1 | afr | 65 |
Tafelkop-boere se drome bewaarheid
| Vukuzenzele unnamed
| President Cyril Ramaphosa het die grond se titelaktes aan die 30 boere oorhandig nadat die departement van openbare werke en infra struktuur dit vir grondher verspreidingsdoeleindes oorgedra het.
Die grond, ter waarde van meer as R25.5 miljoen, is gra tis aan die boere oorhandig.
“Dit is inderdaad ʼn won derlike dag vir... | 2021-06-ed2 | afr | 114 |
Tradisionele leiers van sleutelbelang tot herstelpogings
| Vukuzenzele Unnamed
| Die Zoeloe-nasie het on langs Sy Majesteit, Koning Goodwill Zwelithini ka Bhekuzulu, wat vir ʼn halfeeu regeer het, ter ruste gelê. Die Bapedivolk het in Januarie Kgoshikgolo Thulare Thulare III ter ruste gelê wat minder as ʼn jaar na sy inhuldiging oorlede is.
Ons het, met hul afsterwe, kampioene van die bewaring van on... | 2021-04-ed1 | afr | 104 |
Steun vir besighede en werkers
| vukuzenzele unnamed
| Dit is vir baie besigheidseie naars hartverskeurend om te sien hoe die besigheid wat jy van niks af begin het en opgebou het, nou sukkel om aan die gang te bly of sy deure moet sluit.
Dit is egter sedert uitbreek van die KOVID-19-pandemie die situasie waarin baie besig hede — groot én klein — hulself bevind; nie net in... | 2021-08-ed1 | afr | 120 |
Alles wat jy moet weet oor hoe om ’n B&B te begin
| Dale Hes
| Wat is 'n B&B?Volgens die Toerismegraderingsraad van SuidAfrika voorsien B&Bs informele verblyf met beperkte diens in 'n privaat woning aan besoekers.
Elke kamer moet eksklusie we gebruik van badkamer -geriewe hê, en ontbyt moet by die verblyftarief ingesluit word. Daarbenewens moet die kamer elke dag van die gaste se ... | 2018-09-ed2 | afr | 36 |
Ons bedank ons verpleërs
| Allison Cooper
| Internasionale Verpleeg sterdag, op 12 Mei, is ʼn geleentheid om ver pleegsters vir hul diens aan ander te vereer.
Professionele verpleër, Luyanda Ganuganu (25), van Groote Schuur Hospi taal in die Wes-Kaap, sê die dag is ook ʼn gelee ntheid vir verpleeg kundiges om voort te gaan om die helder lig van hul beroep te la... | 2021-05-ed1 | afr | 108 |
Skep werksgeleenthede vir KZN-jeugdiges
| Hlengiwe Ngobese
| Vyf-en-twintig jongmense in KwaZulu-Natal het opleiding ontvang en werks geleenthede losgeslaan met die opening van die nuwe Mahindra-aanleg.
Die personeel het in vennootskap met internasionale Mahindra en die Mahindra-groep, asook AIH-logis tiek opleiding ondergaan en sal vir verdere opleiding na Indië gestuur word wa... | 2018-07-ed1 | afr | 22 |
Beskerm jou kinders teen kuberafknouery
| Kgaogelo Letsebe
| Die wreedheid en vernietigende gevolge van kuber afknouery onder kinders is die afgelope maande weereens blootgelê.
In ’n onlangse geval van kuberafknouery is Lufuno Mavhunga, ’n Graad 10-leer der van Mbilwi Sekondêre Skool in Limpopo, oorlede weens selfdood nadat sy deur ʼn ander leerder aangerand is. Mavhunga het ʼn... | 2021-06-ed1 | afr | 113 |
Hoe om water te spaar
| More Matshediso
| Waterbesparing in jou huis of besigheid • Draai die kraan toe tussen die kere wat jy jou gesig was, jou tande borsel of skeer.• Deur vyf minute op ʼn dag te stort in plaas van te bad, sal slegs ʼn derde van die water gebruik word as wanneer jy sou bad, wat neerkom op die besparing van 400 liter water per week. • Om te st... | 2022-11-ed2 | afr | 182 |
Voorkom identiteitsdiefstal
| Kgaogelo Letsebe
| Mabitsela, van Modimolle in Limpopo, het in November 2020 by ʼn bank aansoek gedoen om ʼn lening, maar is ingelig dat hy te diep in die skuld is en nie kwalifiseer nie. “Ek het gegaan om aansoek te doen vir ʼn korttermyn lening omdat ek gesukkel het om kop bo water te hou nadat ek in Junie 2020 afgelê is. Ek is, tot my ve... | 2021-07-ed2 | afr | 119 |
Toep gaan Gauteng se openbare vervoer vergemaklik
| vukuzenzele unnamed
| Gauteng on the Move sal onsekerheid oor die gebruik van openbare vervoer uitskakel, omdat dit pendelaars van intydse inligting, vervoerskedules en koste vir die Gautrein‚ Metrobus‚ A Re Yeng‚ Rea Vaya‚ Metrorail‚ Gautrein se Busdiens‚ Johannesburg Stad se Besigtigingsbus‚ Tshwane Busdiens en minibus-taxidienste voorsie... | 2018-04-ed2 | afr | 11 |
Tabakverslawing: Jou gesondheid kan in rook opgaan
| OM WÊRELD-GEEN Tabakdag op 31 Mei te vier, gesels Vuk’uzenzele met ’n herstellende tabakslaaf oor sy oorwinning oor verslawing.
Katlego Makhanda van Moiletswane in Noordwes weet alte goed hoe moeilik dit is om op te hou rook.
Makhanda (28) het meer as 30 sigarette per dag gerook totdat hy vier jaar gelede ophou rook he... | 2021-05-ed2 | afr | 111 | |
Einde van ramptoestand in sig vir SA
| Vukuzenzele Unnamed
| “Ons is van plan om die nasionale ramptoestand te beëindig sodra ons ander maatreëls om die pandemie te bekamp, ingevolge die Nasionale Gesondheidswet en ander wetgewing, gefinaliseer het,” sê die President.
President Ramaphosa het op 15 Februarie 2020 die nasionale ramptoestand ingevolge die Wet op Ramp bestuur verkla... | 2022-03-ed1 | afr | 147 |
Kiesersregistrasie vind in Maart 2018 plaas
| More Matshediso
| Die kommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê dat al 22 612 stemlokale op die naweek van 10 en 11 Maart, van 8vm tot 5nm oop sal wees om dit maklik en gerieflik vir kiesers te maak om hul-le registrasiebesonderhede op datum te bring of om te registreer.
As jy na ’n nuwe stemdis trik verhuis het sedert jy la... | 2018-03-ed1 | afr | 6 |
Vol magies is gelyk aan beter punte
| More Matshediso
| Ongeveer R5 703 miljard is in die 2015/16-boekjaar aan die program toegewys. Rakwena sê dat die bedrag wat aan die program bestee word, jaarliks aangepas word om inflasie te dek en dat die begroting vir 2017/18 ongeveer R6,4 miljard is. Die program verlig kort- termyn honger en dra by tot die leerders se welstand.
“Bai... | 2018-08-ed1 | afr | 27 |
Met Suid-Afrika se grootskaalse koronavirus (COVID-19)-inentingsprogram wat in Februa rie vir gesondheidswer kers ontplooi word, werp Vuk’uzenzele ‘n bietjie lig op wat die COVID-19-entstof is en waarom dit so belangrik is om die verspreiding van die virus te bekamp.
Wat doen ’n entstof?‘n Entstof leer jou liggaam se ... | 2021-02-ed2 | afr | 98 | ||
Neem jou mag terug, rapporteer verkragting
| Adele Schormann
| Mpumalanga se polisie woordvoerder, kolonel Mt sholi Bhembe, het gesê dat dit belangrik is vir die ge meenskap om met die poli sie saam te werk en hierdie misdade te rapporteer.
“Dit is ons plig as die polisie om ʼn groot rol daarin te speel om seker te maak dat die oortreders aan die pen ry en dat die slagoffers in goe... | 2018-02-ed2 | afr | 4 |
Branderplanke hou kinders uit die strate
| Vuyo Ndlovu
| Surfers Not Street Children is 'n organisasie wat gra tis branderplanklesse aan straatkinders en agtergeble we jeugdiges in die midde stad bied.
Die organisasie is 'n direk te poging om hawelose kin ders te help en te verseker dat die jeug iets positiefs met hul lewens doen.
Die eThekwini Munisipa liteit het onlangs hi... | 2018-09-ed1 | afr | 32 |
Laat ons mekaar veilig hou
| vukuzenzele unnamed
| Dit is 'n teken van die vordering wat ons maak om nuwe infeksies te laat afneem en die eise wat dit aan ons gesondheidsinstellings stel te verlig. Dit is ook 'n baie belangrike ontwikkeling vir ons ekonomie, omdat ons daarna streef om ekonomies weer op dreef te kom.
Maar ons moet dit nie te gou vier nie.
Ons is steeds ... | 2020-09-ed1 | afr | 82 |
Wees op jou hoede vir seksoortreders
| Sphelele Ngubane
| As jy ʼn werkgewer is wat ʼn vroeë kinderontwikkelingsen trum bedryf, word jy deur die wet verplig om te kontroleer of jou werknemers op die Nasionale Register vir Seksoortreders (NRS) voorkom. Die NRS val onder die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling en werkgewers moet hom raad pleeg om te kontroleer o... | 2021-11-ed2 | afr | 133 |
Drink water om ontwatering te voorkom
| Allison Cooper
| Volgens die Wes-Kaapse departement van gesondheid hou die somerhitte 'n groot gevaar van ontwatering in; dit beteken dat die verlies aan water skadelik vir die liggaam kan wees.Ontwatering word ge-woonlik veroorsaak wan-neer ’n mens nie genoeg vloeistowwe drink om die water wat deur sweet verlore gaan, aan te vul nie. ... | 2020-12-ed1 | afr | 93 |
Presidensiële werkskeppingstimulus gee stukrag aan werkskepping
| vukuzenzele unnamed
| Ons het die werkskeppingstimulus verlede jaar op die been gebring om soveel moontlik geleenthede in die kortste moontlike tyd te skep.
Dit het nuwe en innoverende maniere van doen geverg om programme teen ʼn ongekende pas en skaal te implementeer.
Die werwingsproses van die talle werklose mense maak gebruik van digitale... | 2021-11-ed2 | afr | 132 |
Bestry die groot droogte
| vukuzenzele unnamed
| ’n Droogte is ’n langdurige tydperk van abnormale reën val wat tot ‘n tekort aan water lei.
Volgens dr Mathieu Roualt, ’n mede-professor aan die Universiteit van Kaapstad se Departement Oseanografie, kan die droogte hoofsaaklik aan die El Niño-uitwerking en klimaatsverandering toe geskryf word.
“El Niño is ’n natuurlik... | 2018-04-ed2 | afr | 10 |
Inklusiewe gemeenskappe is noodsaaklik vir SA se sukses
| vukuzenzele unnamed
| Dit was veral ooglopend in die tragiese gebeure wat rondom Phoenix en eThekwini afgespeel het.
Tydens die ergste onluste in ons demokrasie, en in ʼn klimaat wat reeds gelaai is met agterdog en paranoia, het mense wat voorheen sy aan sy in relatiewe vrede geleef het, teen mekaar gedraai.
Daar is nog baie wat aan die lig... | 2021-08-ed2 | afr | 123 |
Voorkom dat jy ʼn slagoffer van mensehandel word
| Silusapho Nyanda
| Kontak die Nasionale Mensehandelblitslyn by 0800 222 777 vir meer inligting oor mensehandel. Kontak die polisie by 10111 om mensehandel te rapporteer.Hierdie inligting is deur die Depar-tement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling verskaf. | 2020-11-ed1 | afr | 90 |
Ons moet nou optree en saam geweld teen vroue hokslaan
| vukuzenzele unnamed
| Ons moes weer eens die donker en vieslike sy van ons samelewing in die oë staar.
ʼn Groep mans en vroue wat besig was om ʼn musiekvideo by ʼn verlate myn naby Krugersdorp te verfilm, is verlede maand deur gewapende aanvallers aangerand wat agt van die vroue bendeverkrag het.
Dié afskuwelike dade van wreedheid is ʼn beledig... | 2022-08-ed2 | afr | 170 |
Vol magies is gelyk aan beter punte
| More Matshediso
| ka se openbare skole kan danksy ʼn regeringsprogram wat verseker dat hulle ma- gies vol voedsame kos is, hul skoolwerk beter aanpak.
Die Departement van Ba- siese Onderwys (DBO), deur die Nasionale Skool- voedingsprogram (NSVP), het sy doelwit om maaltye aan ongeveer 75% van die land se leerders te verskaf, oortref.
Die... | 2018-01-ed1 | afr | 0 |
Ons kán en sál meer doen om beurtkrag stop te sit
| vukuzenzele unnamed
| Vlak 6-beurtkrag is ver oorsaak deur die ver lies van meer as 18 000 megawatt (MW) se opwekkingskapasiteit as gevolg van onklaarheid van eenhede en ʼn onbeskermde staking deur Eskomwerkers. Na meer as ʼn dekade van elektrisiteitstekorte voel Suid-Afrikaners na regte gefrustreerd en kwaad. Dit kan soms voel asof daar geen... | 2022-08-ed1 | afr | 167 |
Werk saam om die demokrasie te versterk
| Vukuzenzele Unnamed
| Op die eerste dag van 2022 het die nasie in die gees bymekaargekom om afskeid te neem van aartsbiskop Desmond Tutu by die St. George’s Katedraal in Kaapstad.
Dit was ʼn baie hartseer oom blik soos wat ons teruggedink het aan die lewe en bydrae van ʼn geliefde landgenoot wat op verskeie maniere die morele gewete van ons n... | 2022-02-ed1 | afr | 141 |
Ma met onderliggende siektetoestand oorwin COVID-19
| Silusapho Nyanda
|
Mense met on-derliggende siektetoestande — soos asma, hoë bloed-druk, kroniese niersiekte en diabetes — kan ernsti-ger koronavirussimptome (COVID-19-simptome) ervaar en kan selfs as ge-volg van die spanning wat die virus op hulle liggame plaas, sterf.
Toe die arbeidsterapeut van Kaapstad en ma van drie, Insaaf Moha... | 2020-07-ed1 | afr | 70 |
Hoe om die verlies van ʼn geliefde te hanteer
| Vukuzenzele unnamed
| “Jy is nie die enigste een nie,” verseker Zanele Ludziya, ʼn gemeenskap-sielkundige verbonde aan die Stiklandhospitaal in die Wes-Kaap.Om ʼn geliefde te verloor, is nooit maklik nie en kan ʼn vlaag emosies ontketen. “Daar is baie tekens wat daarop dui dat ʼn geliefde deur die rouproses gaan, maar ʼn gebrek aan sigbare simpt... | 2021-03-ed1 | afr | 100 |
tap-vir-stap gids vir die gebruik van gesigmaskers
| vukuzenzele unnamed
| Pendelaars wat taxi's en ander vorme van openbare vervoer gebruik, asook mense wat tyd op plekke deurbring waar dit moeilik is om jou fisies van ander mense te distansieer, word veral aangemoedig om gesigmaskers te dra.
Die hoofvoordeel wan-neer almal ʼn gesigmasker dra, is dat dit die hoeveel-heid koronavirus (Cov-id-1... | 2020-05-ed2 | afr | 64 |
Kommunikasie is die sleutel tot kennis van jou kind
| vukuzenzele unnamed
| Volgens Childline South Africa, ’n nie-winsgewen de organisasie wat kinders teen alle vorms van geweld beskerm en ’n kultuur van kinderregte in Suid-Afrika skep, moet ouers op ’n posi tiewe manier met hul kinders kommunikeer. Moenie op hulle skree nie; praat respekvol met hulle; gee vir hulle keuses; betrek hulle by d... | 2018-11-ed2 | afr | 44 |
Israel, Palestina word gevra om Suid-Afrika na te boots deur vrede na te streef
| vukuzenzele unnamed
| Die verergerende situasie in Israel en Palestina bevestig weereens wat ons as SuidAfrikaners al te goed weet – dat onversetlike konflik slegs deur vreedsame onder handeling opgelos kan word.
Dit demonstreer ook dat tensy die grondoorsake van ʼn konflik aangespreek word – in dié geval, die onwettige okkupasie van Palesti... | 2021-06-ed1 | afr | 112 |
Ngaleka se wonderbestanddeel vir voorspoedige besigheid
| Hlengiwe Ngobese
| te plant, het sy nie geweet dat sy eendag ʼn boerdery sou besit wat produkte aan plaaslike winkels en skool- voedingsprogramme sou verskaf nie.
Ngaleka (67) is van KwaXolo in Port Shepstone, KwaZu- lu-Natal.
Sy boer met spinasie, kool, wortels, tamaties, uie, sui- kerbone en piesangs. Haar besigheid het in 2016, by die ... | 2018-08-ed2 | afr | 28 |
ONDERWYSLandelike leerders kry ʼn helpende hand
| More Matshediso
| Die Projek vir Landelike Onderwysassistente (REAP) is ʼn program wat oor drie jaar strek en wat van 2018 tot 2021 vir ʼn loodsfase in werking gestel sal word. Dit het ten doel om in hierdie tydperk omtrent 188 skole in Suid-Afrika, tot voordeel te strek.
Die departement hoop dat dit sal bydra tot die verbete ring van die... | 2018-10-ed2 | afr | 40 |
Nuwe wette steun die stryd teen GGG
| Silusapho Nyanda
| Met verwysing na die toename in verkragting en seksuele aanranding, het hulle verduidelik hoe hulle as vroue voortdurend in vrees leef en dat hulle hul vertroue in die gereg verloor het.
Ek was diep geraak deur hul mededeling van die vrees waaronder die vroue in ons land op ʼn daaglikse basis leef.
Na aanleiding van die... | 2022-02-ed2 | afr | 143 |
CACH snel studente te hulp met studiegeleenthede
| Silusapho Nyanda
| CACH is ʼn aanlynregeringsdiens wat deur die department van hoër onderwys en opleiding (DOO) bestuur word en diegene te hulp staan wat toegang tot universiteite, tegniese en beroepsgerigte opleidingskolleges (TVET-kolleges) en vaardigheidsontwikkelingsentrums benodig.
“CACH se dienste is vanaf 24 Januarie 2022 tot 31 M... | 2022-02-ed2 | afr | 144 |
NGV is ’n sprong na beter gesondheidsorg
| vukuzenzele unnamed
| Motsoaledi het onlangs ʼn voorligtingsessie toege spreek waar hy die NGV-wy sigingswetsontwerp en die Wysigingswetsontwerp op Mediese Skemas bekend ge maak het.
Die Wetsontwerpe maak voorsiening vir beter toegang tot gesondheidsorg deur die NGV .
ʼn Wetsontwerp is ʼn kon sepweergawe van ʼn wet. Die meeste wetsontwerpe word... | 2018-07-ed2 | afr | 25 |
Gemeenskap vier R21 miljoen se grondtransaksie
| Siya Miti
| Die gemeenskap het onlangs die titelaktes vir die grond ontvang, wat ingevolge die grondher-verdelingsprogram aan hulle terugbesorg is.
Volgens die Oos-Kaapse premier, Phumulo Masualle, is R21 miljoen aan die grondeistransaksie toegewys, wat in fases oorhan dig word.
“Dit is ’n beduidende stap met betrekking tot omgewi... | 2018-07-ed1 | afr | 23 |
Sperdatum vir NSFAS befondsing kruip nader
| Sphelele Ngubane
| Volgens die departement van hoër onderwys en opleiding is NSFAS-befondsing beskikbaar aan jongmense wat reeds hul skoolopleiding voltooi het of reeds naskools studeer.
Hulle kan aansoek doen vir befondsing deur NSFAS om aan ʼn openbare universiteit of kollege vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TVE... | 2022-01-ed1 | afr | 139 |
NSFAS het my drome bewaarheid
| More Matshediso
| Mashego, van Sebokeng in Gauteng se Vaal-omgewing, sê hy sou nooit die klasgeld en die ander uitgawes ver bonde aan tersiêre onderrig kon betaal as hy nie 'n beurs van NSFAS ontvang het nie.
“Die maandelikse toelaag wat ek van NSFAS ontvang, stel my ook in staat om met 'n vol maag te gaan slaap en te studeer,” sê hy.
M... | 2020-09-ed1 | afr | 81 |
Bestuur COVID-19: Tuis of by ʼn toegewyde fasiliteit
| Allison Cooper
| Baie Suid-Afrika ners wat positief vir die koronavirus (COVID-19) getoets het kan nie self-isoleer nie, omdat hulle huise te klein is om in ʼn kamer wat nie deur ander gedeel word nie te leef en te slaap.
Die regering het seker gemaak dat toegewyde isolasiefasiliteite vir mense wat positief getoets het be-skikbaar is. D... | 2020-08-ed2 | afr | 79 |
Woza Matrics program geloods
| Dale Hes
| Vanjaar se matri kulante staar wesenlike uitdagings in die gesig as gevolg van die koronavirus (COVID-19).
Die Departement van Ba-siese Onderwys het verseker dat die veilige heropening van skole, sowel as bystand aan leerders deur verskeie programme wat hulle help om hul akademiese jaar suksesvol te voltooi, een van... | 2020-09-ed2 | afr | 84 |
Jong ingenieurs kry praktiese padbou-opleiding
| vukuzenzele unnamed
| Thabiso Dladla en Sumay Maharaj is assistent-resi dentingenieurs [ARI's] wat touwys gemaak word deur ervare kollegas by die terrein op die N2 tussen Mthunzini en eMpangeni aan die Kwa Zulu-Natalse Noordkus, waar opgraderings gedoen word.
"Ons het feitlik dieselfde funksies as die ARI's. Ons doen inspeksie, ons werk hoe... | 2018-10-ed2 | afr | 39 |
Die jeug is ons grootste bate
| Vukuzenzele unnamed
| Op daardie dag en die dae wat daarop sou volg, het baie mense hulle lewens verloor. Hulle is vermoor deur ‘n hartelose regering wat bitter min om-gegee het vir swart lewens, en wat niks daarvan gedink het nie om met geweervuur los te brand op ongewapende kinders in skoolklere nie. Hierdie gebeure het die internasi... | 2021-07-ed1 | afr | 117 |
SA media ʼn steunpilaar vir ons demokrasie
| vukuzenzele unnamed
| Lande met sterk instellings, waaksame regstelsels en ʼn gesonde media kon egter verhoed dat menseregte on dermyn en die gesag van die staat misbruik word.
Dit is ses maande sedert die nasionale ramptoestand verklaar is. Ons het goed ge vaar, odanks die ongekende aard van die siekte en die ontsaglike uitdaging om ʼn land ... | 2020-10-ed1 | afr | 86 |
Brandbestryder van ‘Crew Juliet’ deel haar storie
| Dale Hes
| Die jong brand-bestryder, Vuyise-ka Arendse (26), is deel van Crew Juliet, Suid-Afrika se eerste veldbrand-bestrydingspan wat net uit vroue bestaan. Haar krag en vasberadenheid om vir haarself 'n naam te maak in die brandbestrydings-beroep, wat deur mans oorheers word, is 'n ware inspirasie vir alle vroue.
Arendse het... | 2020-08-ed1 | afr | 77 |
The Vuk'uzenzele South African Multilingual Corpus
Give Feedback 📑: DSFSI Resource Feedback Form
About Dataset
The dataset was obtained from the South African government magazine Vuk'uzenzele, created by the Government Communication and Information System (GCIS). The original raw PDFs were obtatined from the Vuk'uzenzele website.
The datasets contain government magazine editions in 11 languages, namely:
| Language | Code | Language | Code |
|---|---|---|---|
| English | (eng) | Sepedi | (nso) |
| Afrikaans | (afr) | Setswana | (tsn) |
| isiNdebele | (nbl) | Siswati | (ssw) |
| isiXhosa | (xho) | Tshivenda | (ven) |
| isiZulu | (zul) | Xitstonga | (tso) |
| Sesotho | (sot) | ||
| Note: The languages use the ISO 639-2 language codes. |
The data is split by language in JSONL format and each row is of the form:
{
"title": "Title for article",
"author": "Author Name or Vukuzenzele",
"text": "Article text",
"edition": "Linked Magazine edition",
"language_code": "ISO 639-2 language code"
}
Disclaimer
This dataset contains machine-readable data extracted from PDF documents, from https://www.vukuzenzele.gov.za/, provided by the Government Communication Information System (GCIS). While efforts were made to ensure the accuracy and completeness of this data, there may be errors or discrepancies between the original publications and this dataset. No warranties, guarantees or representations are given in relation to the information contained in the dataset. The members of the Data Science for Societal Impact Research Group bear no responsibility and/or liability for any such errors or discrepancies in this dataset. The Government Communication Information System (GCIS) bears no responsibility and/or liability for any such errors or discrepancies in this dataset. It is recommended that users verify all information contained herein before making decisions based upon this information.
Authors
- Vukosi Marivate - @vukosi
- Andani Madodonga
- Daniel Njini
- Richard Lastrucci
- Isheanesu Dzingirai
- Jenalea Rajab
Citation
Paper
Preparing the Vuk'uzenzele and ZA-gov-multilingual South African multilingual corpora
@inproceedings{lastrucci-etal-2023-preparing, title = "Preparing the Vuk{'}uzenzele and {ZA}-gov-multilingual {S}outh {A}frican multilingual corpora", author = "Richard Lastrucci and Isheanesu Dzingirai and Jenalea Rajab and Andani Madodonga and Matimba Shingange and Daniel Njini and Vukosi Marivate", booktitle = "Proceedings of the Fourth workshop on Resources for African Indigenous Languages (RAIL 2023)", month = may, year = "2023", address = "Dubrovnik, Croatia", publisher = "Association for Computational Linguistics", url = "https://aclanthology.org/2023.rail-1.3", pages = "18--25" }
Dataset
Vukosi Marivate, Andani Madodonga, Daniel Njini, Richard Lastrucci, Isheanesu Dzingirai, Jenalea Rajab. The Vuk'uzenzele South African Multilingual Corpus, 2023
@dataset{marivate_vukosi_2023_7598540, author = {Marivate, Vukosi and Njini, Daniel and Madodonga, Andani and Lastrucci, Richard and Dzingirai, Isheanesu Rajab, Jenalea}, title = {The Vuk'uzenzele South African Multilingual Corpus}, month = feb, year = 2023, publisher = {Zenodo}, doi = {10.5281/zenodo.7598539}, url = {https://doi.org/10.5281/zenodo.7598539} }
Licences
- License for Data - CC 4.0 BY
- Licence for Code - MIT License
- Downloads last month
- 156